Robin Cook

Robin Cook
Robin Cook in Warskou (2008)
Gebore
Robert Brian Cook

4 Mei 1940 (1940-05-04)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Beroepskrywer, dokter
Ouer(s)Edgar Lee Cook
Audrey Cook
Webwerfrobincook.com

Robert Brian "Robin" Cook (gebore 4 Mei 1940)[1] is 'n Amerikaanse dokter en romanskrywer wat skryf oor medisyne en onderwerpre wat openbare gesondheid beïnvloed.

Hy is veral bekend vir die kombinasie van mediese onderwerpe met die riller-genre. Baie van sy boeke is topverkopers op die New York Times-topverkoperlys. Verskeie van sy boeke verskyn ook in Reader's Digest. Sy boeke het wêreldwyd bykans 400 miljoen eksemplare verkoop.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Stookey

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search